Zananda and Jean-Pierre

20 SEPTEMBER 2008 - 1238 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

20 September 2008
JOU KLEIN NIG MARI
HEYA JY NIG . HIER IS IETS WAT EK VIR JOU EN JP GESKRYF HET .

IF YOU'RE ASKING IF I'D HURT YOU THE ANSWER IS NEVER.
IF YOU'RE ASKING IF I LOVE YOU THE ANSWER IS FOREVER.
IF YOU'RE ASKING WHO I LOVE THE MOST THE ANSWER IS YOU.


HEY WEL HOOP JY HOU DAAR VAN EN JA HOOP JY GENIET DIT OM 'N GETROUDE VROU TE WEES . LOVE YOU ALL .

 

17 September 2008
kleintjie mari
HOE VOEL DIE NERVES EN WIL MAR NET SE JY MOET DIT GENIET . EK EN MY MA STU GROETE EN MY MA SE SY SAL JOU SATERDAG OP JOU GROOT DAG SIEN LOVE YA .

 

14 September 2008
MARI-LOUISE
HEYA NIG WIL MAR NET SE GENIET JOU GROOT DAG!

O JA VOOR EK VEGET HIE IS IETS
VI JOU VAN MY

ANATOMY OF A GREAT NISE!
SHOULDER 2 CRY ON
EARS 4 LISTENING
ARMS 4 HUGGING
HANDS 4 HELPING
A BIG HEART 4 LOVING
JUST WANNA SAY
THANX FOR BEING THE
PERFECT CUZ!!

 

14 September 2008
AUNTIE C'MAINE
Ek wil net se ek is baie trots op julle twee met wat julle saam bereik het! 'n Huwelik is iets besonders wal altyd besonder moet bly tussen julle twee! Onthou Respek en vertroue is baie belangrik in die Huwelik!!! Sterkte vir Saterdag en ons is Lief vir die twee van julle!! Dankie vir die uitnodiging na julle Huweliks bevestiging!

 

12 September 2008
Moedertjie
Daggies raak nou min. is nou die laaste keer vandag dat ek in jul webwerf kan ingaan dan eers weer na die troue. Geniet dit moenie dat ander mense jul onder kry nie. Sterkte en baie Liefde Moedertjie

 

1 September 2008
Angelene Aylward
Zananda en Jean-Pierre baie geluk met jul groot stap saam die toekoms in. Mag julle mekaar aanvul met liefde en geduld. Zananda, mag jou troudag net 'n sukses wees.

Dankie dat julle ons uitgenooi het maar sal dit ongelukkig nie kan maak nie.

 

21 July 2008
Chris-Juan Ras
Hi my nig, ek hoop jou troue is presies soos jy dit wil hê. Ek is bly dat jy jou spesiale iemand gevind. Ek wens jul voorspoed en geluk toe en mag dit die gelukkigste tyd in jul alby se lewens wees. Kan nie wag vir die troue nie en dankie dat julle my genooi het.

 

16 May 2008
Moeder van die Bruid/Bruidegom
Dankie aan almal, wat help met die reel van die groot dag vir twee spesiale mense in my lewe. Mag jul ook geseend word soos ek geseend is met twee wonderlike kinders.

Groete en Liefde
Moedertjie

 

7 May 2008
Lianne Williams
Dear Zananda & Jean-Pierre, Congratulations on one of the most special times in two people's lives - a marriage built on a firm foundation of mutual love & trust and a firm faith in God can only bring a lifetime of happiness and rich blessings. Enjoy each other and enjoy your wedding, it is truly one of the most special days you will share. Look forward to all the wonderful (and sometimes trying) times that lie ahead.

 

7 May 2008
Zananda (Die Bruid)
Hi aan almal wat op ons webpage 'n boodskappie los!!! Wil net baie dankie sê dit help nogal met die nerves as mens so nou en dan 'n mooi boodskappie kry.

Ja die tyd raak nou min en ek kan regtig nie meer wag nie.

Groete aan almal en hoop om gou weer van julle te hoor...

 

29 April 2008
Marelize
Hallo Kleinsus,

Wou sommer net hallo se en kyk of die bride-to-be se nerwe dit nog hou met al die trou-reelings. Ons gaan einde Mei professionele foto's laat neem van my in my "toestand". Dan sal ek behoorlik my pensie kan afshow. Se tog vir Ma ek het nie vergeet nie.

Laat die liefdesvlam hoog brand tussen jou en JP, want dit raak net beter nadat mens getroud is!!!

Baie liefde
Jou Ousus

 

2 April 2008
Vanessa Fourie
This page is absolutely stunning!!!

Your descriptions are spot on. You are both such loving and bubbly people! I am priviledged to have met and befriended you both.

As we know that we are all looking forward to the big day... BUT remember, everyday and every moment is BIG and should not be wished away or forgotten.

Enjoy the journey to the SPECIAL OCCATION FRIENDS!

Lots of hugs,

Vanessa

 

1 April 2008
Mathilda
lyk stunning
hoop julle is baaie gelukkig

 

1 April 2008
Moeder
Net geloer omdat ek kon nie onthou hoeveel dae nie. Geniet dit

 

26 March 2008
Jou Moedertjie
Min dae, dink aan julle en hoop alles sal glad verloop soos julle dit beplan. Jou enigste wettige moedertjie

 

13 March 2008
Patience
Girl I wish all the best, May this marriage be full of joy, happines and love. May God richly Bless you guys and may your Love never end even in the mist of problems if they will occur. Be rooted in your Love together and don't let anyone come between you. Stick together like nail and finger. You know mose to remove your nail from your finger it is truly painful, so be like wise. Love you Zee!!!!!!!

 

11 March 2008
Tanya Mostert
Meisie, ek is so verskriklik opgewonde vir julle part!
Al God se seën en dosyne kinders vir julle!!!
Luv u lots!!!!
xxx

 

11 March 2008
Ellen Lucy Taljaard
Julle site is stunning!!!

Sterkte met al jul reelings. Skreeu as ek julle kan bystaan.

Ek soek groot asb die foto van tafelberg wat op jul album (verlowing) geplaas is. Gepos dit vir my asb. My hart trek sommer 'n punt Kaap toe, toe ek die foto sien.

 

7 March 2008
saadia jacobs
Good luck and all the best

you make a great couple

 

5 March 2008
Monique
198 dae. Nog so lank? :)
Oulike website!

 

5 March 2008
Jp
Kyk maar net of dit werk

 

5 March 2008
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!