Monique and Kersey

7 JUNE 2008 - 1441 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

5 February 2009
Belinda Horn
When do we see some Wedding Pics?

 

28 November 2008
Elize
Visiting on behalf of a friend

 

21 October 2008
Joey
Congratulations! When do we get to see some of your wedding pics?
I'm also getting married at Tsekama in May 2009. Can you tell me if it was very cold in June?

 

18 September 2008
Belinda Horn
Hello!

I'm also getting married at Tsekama on 28/02/2009!

When do we see your wedding pics?! Very curious!

Belinda

 

1 August 2008
Henriette
Tips on weddings.

 

1 June 2008
GERHARD & LIZEL CONRADIE
Monique & Kersey
Ons is saam met jul opgewonde oor die wonderlike tyd wat vir jul saam voorle !
Sterkte met die laaste trou reelings ! Geniet die besonderse dag - dit vlieg gou verby !
En baie seeninge, vreugde en liefde word jul toegewens vir die toekoms saam !!
Mag die honeymoont nooit ophou nie !!
Baie liefde uit Mosselbaai x-x

 

25 May 2008
Oom Danie en Tannie Charlotte
Baie geluk met die groot dag wat voorlê: geniet dit want voor julle weet is die dag verby. ONTHOU ALTYD

We make a living by what we get.
We make a life by what we give.

Sien julle op die troue!

 

7 March 2007
Natashia & Gideon
Hello julle!

Weereens baie geluk met jul verlowing! Julle pas soos 'n handskoen en kon beide nie vir beter gevra het nie!

Geniet al die reelings en die groot dag!!

 

7 March 2007
Ian en Rix
Baie, baie geluk julle twee! Ek kan nie glo julle staan op trou nie! Dit voel soos gister wat jy vir ons by die skool kom vertel het van jou boer seun!! Mag julle 'n geseënde verlowing hê. Ek glo julle twee gaan veraltyd happily ever after wees!! Geniet elke oomblik van die verlowing en reelings, want glo my die tyd vlieg!!!

Baie liefde
Die Nelle (wel amper...)

 

6 March 2007
Lolla
Stunning!!! Jy is so oulik!!

 

6 March 2007
Santie Botha
Julle moet dit geniet, dis een van die lekkerste tye in jou lewe, en voor jy jou oë uitvee is die dag daar. Sterkte met reëlings, skree net as ons erens moet help.

 

13 January 2007
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!