Mariska and Wayne

20 DECEMBER 2008 - 1245 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

12 January 2009
Mariska- EL (Brides Diary)
Ah Thanks so much guys!

Dankie Piet. Almal het darem gesê die kos was heerlik.

 

12 January 2009
Piet Loots (Bulletjie 1)
Baie geluk en mag julle net vreugde beleef in die nuwe samesyn. Baie heerlke spyskaart, ek's nou sommer honger.

 

11 January 2009
Gerda and Emile
May all your dreams come true and may you have the blessing of a firstborn soon

 

7 January 2009
Robin Kumm
Hi Mariska - you looked stunning. Congratulations and all the best for the future... cheers Robin

 

15 December 2008
Anne-Marie
Hello Sussa,

hierdie is die laaste bdsk wat ek vandag vir jou stuur. More sien ek jou en dan kan ons sommer net lekker chat. Kan nie glo die tyd het so vinnig verby gevlieg nie. Ek hoop jy is reg om 'n pragtige dag te hê. Uiteindelik is die dag hier. Jy moet onthou dat jy die mooiste bruid gaan wees en dat ons baie baie lief is vir jou!

 

1 December 2008
Mariska- EL (Brides Diary)
Dankie vir jou baie mooi boodskap sussa! Jy is regtig my skouer om op te huil en my standpilaar! ek weet nie wat ek sou gedoen het sonder jou wonderlike ondersteuning in hierdie mal 3 maande nie.

Hy is regtig die beste ousus!

Dit is alles om die draai dan is ek die gelukkigste vrou op aarde!

 

1 December 2008
Anne-Marie
Ja ou Ris en nog net 18 slapies van vandag af = dit is unbelievable, maar tog so exciting en mens wens eintlik dit is al jou sprokiesdag. Jou hare lyk regtig stunning en ek dink jy gaan Wayne se voete en kniee onder hom uitslaan as jy in daardie paadjie afgestap kom. Ek kan nie wag om my baba sussie op haar mooiste dag by te staan en haar te help om deur die dag met soveel verskillende emosies te kom nie. Een oomblik gaan jy wil lag, dan is dit die butterflies op jou magie en dan die trane wat net rol - vir geen verklaarbare rede nie - en dan is dit die senuwees of als reg is en of jy tog die regte besluit maak (Ja, daardie gedagtes gaan deur jou kop) en dan is dit weer opgewondenheid en dan gaan die tyd te stadig verby en dan is daar nie meer genoeg tyd nie - So ja, ons gaan 'n wonderlike, deurmekaar en hormoon ongebalanseerde dag hê!!!! Ek kan nie wag nie - ek gaan so 20 bokse tissues bring - sal seker genoeg wees!!!! Ek is TROTS op jou en Wayne vir wat julle alles gereel het en als waardeur julle gegaan het om hierdie dag te kan hê - liefies jou en dit is nog net 15 slapies dan is ek by jou !!!!! Lief jou baie baie baie baie baie baie

 

25 November 2008
Anne-Marie
Askies man, moet mos nou gewoond raak aan dit!!! Net 24 dae - dit is unbelieveable. LIef jou!

 

25 November 2008
Mariska- EL (Brides Diary)
Hi Sussa, 24 dae om te gaan vandag!

Oh ja - Hutchison - geen "n"

 

20 November 2008
Anne-Marie
Vandag presies nog net 'n maand (29 dae) om te gaan en dan is jy MRS M HUTCHINSON.

 

18 November 2008
Rissiepit
Dankie sussa - nie dat ek sal vergeet nie! Kan nie wag nie! Dankie vir al jou ondersteuning. Lief vir jou

 

17 November 2008
Anne-Marie
Nog net 32 slapies - herinner jou alweer!!! Die tyd stap aan !!! Lief jou sommer baie

 

14 November 2008
MARTHIE DU PREEZ
Hi daar
Jy ken my nie het nog net altyd met my gepraat as jy vir Anne-marie soek,maar ek wil vir jou net die beste seenwense toewens vir jou troudag mag jy en jou aanstaande baie gelukkig sal wees en dat jou dag baie mooi sal wees
baie liefde marthie

 

14 November 2008
Anne-Marie
hello Sussa, wou jou net herinner dat dit net no 35 slapies is voordat jy trou net indien jy dalkies vergeet het ... hiehiehiehie

 

13 November 2008
Anne-Marie
En vandag is dit net 36 slapies en dan trou my kleinsussietjie. soms kom die trane sommer net vanself as ek dink dit gebeur UITEINDELIK. Nou wag ons vir die babatjie om te kom en dan is als net sommer perfek. Jy en Wayne is regtig 'n model paartjie, ja ons almal het maar ons ops en afs in verhoudings. Maar ek glo al julle wipplanke was die moeitewerd. Julle verdien al die geluk in die wêreld en ek weet dat hierdie dag so spesiaal gaan wees vir beide van julle!!! Ek kan nie wag nie en ek wens elke dag dat ons alreeds daar is om als te help reel! Sterkte met die laaste bietjie om te doen en onthou net dat dit 'n wonderlike dag is en dat jy 'n pragtige bruid gaan wees!!! Liefies jou sommer baie baie baie

 

10 November 2008
Anne-Marie
Sussa, dit is absolutely stunning. En die foto van jou en die kids het my nou sommer "geblow". Ek raak net al hoe meer opgewonde. Die menus lyk stunning en die idee met jou hare is net so stunning. Een van die dae!!!!!!

Lief jou sommer baie baie baie

 

22 May 2008
blouhond
Geluk julle 2 en mag julle God se seen elke dag ervaar! Wayne, ek hoop jy's 'n bul anders het jy 'n paar maer jare voor, swaer!!!

 

20 May 2008
Grysjas
Congrats Rissie !!!

May your life together be a big adventure
All your battles be fought together side by side
and fun and laughter be plentiful !!!

 

20 May 2008
Bulletjie 1
Baie mooi Rissie. Alle sterkte en voorsped met die voorbereiding.

 

20 May 2008
JB Marais (Bloublitz)
Geniet julle spesiale dag.
Mag julle net vreugde en liefde ken.


Wayne , kyk mooi na onse Rissie.
Onthou , sy het baie Blou boeties.

Geluk julle twee !!!!

 

19 May 2008
Bergbok
Baie geluk met jul troue, alle voorspoed vir jul huwelik saam!

 

19 May 2008
Weskaap Bul
'n Lang en vvorspoedige huwelik word jul toegebid. Mag die voorspoerd jul verveel!!!

Wayne, hoop jy kyk baie mooi na onse Rissie, sy het ietwat van 'n uitgebreide blou familieboom!

 

19 May 2008
TexasBul
Mag julle 'n pragtige dag en 'n lang en geseende lewe saam hê.

 

19 May 2008
Jakkie Burger (BloubulindieBoland)
Mariska en Wayne
Ek wens vir julle twee 'n lewe saam toe gevul vol vreugde voorspoed en geluk. Ons lewe vandag in 'n snaakse gebroke wêreld , maar glo as julle in waarheid , opregtheid en gevul deur julle liefde vir mekaar en liefde vir Christus - julle hemel op aarde saam sal beleef.

Wayne koester Mariska en wees lief vir haar , versorg haar en staan haar by.

Mariska ondersteun Wayne wees lief vir hom en versorg hom en staan hom by.

As julle geseend is met kinders mag hulle net julle liefde vir mekaar vergestald.

Geniet die dag en julle lewens saam.

 

19 May 2008
Goeters
Ek hoop dit sal `n fantastiese dag wees. Mag julle geseënd wees met `n hele string Bulletjies en miskien `n versie of twee!!! Geniet dit.

 

19 May 2008
KaapseBLOUE
Gods richest blessings upon you and yours on your very special day. Hope you live happily ever after.

 

19 May 2008
Bulversie
Mag dit die wonderlikste dag van jul lewe wees en die begin van 'n vreugdevolle lewe saam.

Geniet elke oomblik!!!!

 

19 May 2008
Soekie
Mag die dag en die res van julle lewe net VOL vreugde wees. Groete

 

18 May 2008
Jimmy Kock
Laat weet maar, of julle gesort is met die musiek. Onthou, hoe meer die gaste die musiek geniet, hoe groter sukses is julle troue. Gooi Mielies!

 

16 May 2008
Manie
Mag julle `n wonderlike lewe saam hê en wees goed vir mekaar.

 

16 May 2008
Bumble Bee
Am I invited???

 

8 April 2008
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!