4 August 2008
Albert Williams
Trou bliksem trou. Gaan groot wees
19 June 2008
Nico en Zani
hey, hoop julle is vir altyd en altyd gelukkig saam!! geniet elke oomblik van hierdie spesiale tyd.
10 June 2008
Annette
Yippie J!
Ons gaan een verskriklike party he!
Luv lots
21 April 2008
Elzette
Hi girl,
Ek kan nie wag nie... dit gaan stunning wees.
Stuur groete vir jou verloofde.
En sterkte vir die res van jou reelings..
8 February 2008
hannetjie
julle lyk fantasties! be happy!
10 January 2008
Karen
Julle is pragtig, baie geluk nogmaals en geniet die reelery! xxx
10 January 2008
Karina
Good luck with all the arrangements! I hope you will have a long and happy life toghether.
xxx
10 January 2008
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your
wedding day be everything you dreamed it
to be!