16 November 2007
Lize Maritz
So oulik! Baie jaloers op hierdie oomblik!
1 October 2007
Jacques
Geluk met jou B-day my lief!!!
29 September 2007
James-Lenn & Althia
Baie geluk julle! Met die verlowing en die groot besluit om verewig getrou aan mekaar en jul gelofte voor God te wees. 'n Huwelik is beslis meer as net 'n Ja-woord. Dit is 'n groot blessing! Geniet dit!
23 September 2007
Talitha Rossouw
dis pragtig! en ek sien uit na die lekker aand. julle twee is vir my 'n beautiful paartjie :) kannie wag om vir Jaco in sy pienk onderbroek te sien nie - Ha Ha!
7 September 2007
Marilize Botha
Jacques en Sandri, julle lyk na 'n wonderlike couple. Alles wat mooi is vir julle toekoms saam en sterkte met al die laaste reëlings voor die groot dag!!
30 August 2007
Marinda Coetzee
Julle is die 'greatste' paartjie! Bly naby mekaar en hou God se goue draad altyd as die faktor wat julle saambind. Onthou die huwelik is nie om mekaar te 'please' nie - maar om vir die wêreld te wys hoe lief God ons het. Dis 'n voorreg om getroud te wees en God se roeping op daardie wyse aan die wêreld uit te leef. Wees geseënd!
Lief julle!
29 August 2007
Liesie
Hi
Dis baie oulik!
24 August 2007
Lecia
ROOOOOOOOOMIIEEEEE!! Wow, die pienk laat my sommer tuis voel. Wie kan by ons pienk kamer kersvashou? Sjoe, hierdie is sommer baie cool. Sterkte met alli reelings, hoop ek sien jou sommer gou weer.
18 August 2007
Jackie
Dis so beautiful - ek love dit. Jy moet neerskryf hoe jy al hierdie dinge doen, maak 'n boek asb wat ek kan kry sodat as ek eendag trou ek ook al hierdie cool dinge kan doen:)
18 August 2007
Miena
Aaaaaaawwh, dit was nou prettig! Julle tweetjies is pragtig, ek voel skoon vrolik. Sien uit na die groot dag
Toodie loodie
17 August 2007
Jaco Wiese
Dis Pienk... Baie baie pienk... Gaan ons pienk moet dra? Ek sal 'n pienk onderbroek dra - hoop dis genoeg. En vir Sandri sal ek 'n pienk hemp en das ook dra. Wil darem nou nie net met 'n pienk onderbroek daar voor staan nie.
Gees julle twee legendariese two-peas-in-a-pod mense. Ons sien uit.
17 August 2007
Jano
WoW dit is so kewl! Wil sommer net weer vir julle geluk se en mag dit 'n amazing dag en leeftyd saam wees wat voorle!!
Moet se die proposal aand klink flippen kewl - well done jacques :-)
17 August 2007
Sakkie Nel
Ek en Corlia sien baie uit daarna om julle te join in Mosambiek vir die honeymoon. Shot gun vir die boonste bunkbed :)
10 August 2007
Jacques
Hey dit lyk my jy het baie tyd spandeer. Ek love dit. Dankie my lief!
24 July 2007
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your
wedding day be everything you dreamed it
to be!