4 September 2007
Maryna Loures
Ek glo julle geniet nog sover elke oomblik, julle 2 lyk wonderlik saam. Geniet elke oomblik. Dink aan julle.
3 September 2007
Corlia Gouws
En was dit nou nie 'n Sprokies mooi troue nie!! Baie Geluk nogmaals julle twee en mag julle net gelukkig wees vorentoe.
16 July 2007
Karenza Herbst
Hey julle twee
Rohann my ou boeta en Sunita
Ek mag dalk nie daai dag daar wees nie maar hier was ek hier... Julle lyk great saam. Bly nes julle is en lag sal ons nooit ophou lag nie!! Stoutgatte.....
21 June 2007
Felecia Lawrence
Dit is nou werklik pratig - julle lyk uitstekend saam - match made in heaven!
Sien uit daarna om julle te bederf
20 June 2007
kalimba
shtaan shterk en watchhh out !!!
ek..hik...gaan ok daa weeshh ..ik..
20 June 2007
pieter en susan (pa en ma )
sterkte met jul reelings ons wil graag betrokke wees en sal help met alles teen n geringe fooitjie.
20 June 2007
Delia, Mark en Jason
G'day Mate
Wel wat kan ons se? Uiteindelik ne!! Alle voorspoed vir die toekoms, en mag julle n wonderlike dag en lewe saam he.
Down Under
19 June 2007
Marič van Niekerk (Pikka)
Hi Julle
Hoop julle het 'n fab dag, en al julle drome vir die groot dag word waar.
Baie liefdie
Pikka, Boesman, Juan & Marlia
19 June 2007
Jan en Cornelia Gouws
Ons sien baie uit om almal weer bymekaar te sien. Kan nie wag vir die groot dag,
1 September nie. Alles van die beste met al die reelings. Liefde, die Gouwse van Witbank.
18 June 2007
Steve Hofmeyer
Julle kook.
18 June 2007
Testing
Testing
23 May 2007
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your
wedding day be everything you dreamed it
to be!