Marisa and Siegfried

24 NOVEMBER 2007 - 1637 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

8 December 2008
Winifred de Wet
Looking for my perfect dress

 

20 April 2007
Koba van Zyl
En nou is julle al 2 maande terug by die huis. Net 217 dae oor. Dis regtig wonderlik om julle hier naby ons terug te he!
Ma Koba

 

14 December 2006
Leana Zittlau
Ek stuur hiermee die son, die see, 'n sterretjie of 2 en handevol blinkers en emmers vol lag. Net om te sê BAIE GELUK.

 

14 December 2006
Giepie Delport
Dis goeie nuus! Ek hoop dis 'n wonderlike troue, en dis amper huis toe kom tyd! Hoop ek kan jou verloofde/man ontmoed een of ander tyd :)

Groete, G

 

14 December 2006
Mandie Faure
Sterkte met al die reelings! Hierdie web page is erg oulik!

 

23 August 2006
Lilla Esterhuizen (Lils)
Ek is so gelukkig dat julle deel van my lewe is. Julle altwee is baie spesiaal vir my.

Ek kan nie wag vir die Grootdag nie. Ek weet sommer dat julle lewens Groot en Geseënd saam is en sal wees as man en vrou.

Sterkte baie.

Lief vir julle

 

23 August 2006
Este Nel
Klink of dit nog baie goed gaan daar aan die ander kant van die wêreld.

Sien baie daarna uit om hierdie Siggy-man te ontmoet. Dit klink of hy baie spesiaal is...dis net reg dat jy met so 'n maat geseën is.

En ek wonder of hy besef hoe geseënd hy is om jou as vrou te kry!

Bederf, waardeer en wees lief vir mekaar!

Geniet al die beplanning en reëlings vir die spesiale dag - weet dit gaan wonderlik wees.

 

23 August 2006
Adele Pretorius
Hierdie is die lekkerste en die moeilikste tyd.... Julle mag nie baklei nie -Sê vir Siggi hy moet net se JA en alles sal mooi wees. Sal graag help waar ek kan.
Julle maak n pragtige paartjie.

Wir haben Euch LIEB.

Oma en Opa stuur baie liefde en groete.

Werner is baie lief en trots op sy peetpa.

 

23 August 2006
Koba van Zyl
Dit is SOOOOO oulik! Liefde Ma Koba

 

22 August 2006
Hannelie Lombaard
Geniet die reelings ek dink dis van die lekkerste As ek kan help se net. Moenie Emele se vrou vergeet wat trourokke maak nie. Kan nie wg dat julle terugkom nie wil graag vir ziggie ontmoet

 

22 August 2006
Anélle Hall
Hi ET, baie sterkte met al die reelings, ek dink aan julle! Kan nie meer wag dat jy moet terugkom nie!! Mooi bly en groete vir Ziggy!! Liefde Patch

 

22 August 2006
Charlene Ehlers
Sterkte met al die troureelings, ek het nie vergeet van daai nommer wat jy soek nie, moet nog net gaan soek daarvoor!!

Mooi Bly!!

 

16 February 2006
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!