Marisa and Siegfried

24 NOVEMBER 2007 - 1533 days since!
 
   
 

About Us

About Marisa

Ek is 28 jaar oud en bevind myself op hierdie stadium in London. Ek het LLB geswot op Stellenbosch en na my klerkskap het ek London toe gekom. Ek werk tans vir 'n prokureurs firma in London, maar kan nie wag om huistoe te gaan nie.

About Siegfried

Siggy is 27 jaar oud en bevind homself al amper ses jaar in London. Hy werk tans vir die London Underground waar hy ingenieurs werk en instandhoudings werk doen.

How We Met

Ons is deur my niggie aan mekaar voorgestel (dankie Mandie!!!)

The Proposal

When we got engaged

6 May 2006

How it happened

Dit was iets wat ons al 'n tydjie oor gepraat het so die oggend toe hy my wakker maak met 'n bos rooi rose en shampanje het ek geweet.

The Wedding

When and where

15:30

Moeder Gemeente
Stellenbosch

More details

Ons troue is 24 November 2007 in die Moeder Gemeente op Stellenbosch. Daarna is die onthaal op Skilpadvlei wat net buite Stellenbosch is.

The Wedding Party

Marisa's attendants

Lezje van Zyl, Lilian van Zyl

Siegfried's attendants

Rudolf Wenhold

4661 guests have viewed our page