Chantelle and Jacques

17 OCTOBER 2009 - 326 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

22 September 2009
Lisa & Andrew
Ek is so so bly vir julle twee!! Julle is rerig gemaak vir mekaar, (soos sout en peper, hansie en grietjie, tom and Jerry) hehe. Hoop julle twee n toekoms voor vol liefde en blydskap. En mag die liefde wat jul nou vir mekaar het net groei en mooier word in jul toekoms saam. En onthou wat die Here saam voeg mag geen mens skei. Julle verdien mekaar!!!Baie lief vir julle. Geniet die dag!!!

 

3 August 2009
Dad, Ansie, Duncan & Lene
BAIE GELUK MET DIE GROOT BESLUIT!

Julle keuse van julle kleurskema is stunning: pienk verteenwoordig liefde terwyl oranje lewenskragtige uithouvermoe verteenwoordig.

Mag julle twee saam in die juwelik so `n wen-wen kombinasie van liefde en uithouvermoe teenoor mekaar openbaar.

Met die twee eienskappe saam kan julle enigiets oorkom wat in julle pad staam - solank julle dit saam met mekaar en saam met die Here doen.

Baie liefde

 

24 June 2009
Johan & Yolandi
Ek hoop nie die besluit oor n paar drankies gemaak nie.Geluk maaitjies en mag daar baie jare vol geluk wees.ONTHOU net waar my kleintjie gemaak is ek wag dit sal n Pretorianer(Blou Bulletjie) wees.Jaque pas haar op sy het jou baie liefde en kopseer gegee maar onthou dus die wonderlikse ding in n mens se lewe om iemand lief te he wat jy jou hele lewe mee gaan saam leef.

 

12 June 2009
Martie
Baie Geluk...
Hoop jou groot dag is als wat jy so hard aan beplan en so lank van droom.
Geniet elke oomblik daarvan.
Sterkte met die senuwees, hou maar champers naby.
Sterkte met jou bachelorette's, ek hoop jou girls verniel jou nie te veel nie.
Dink so daaraan terwyl jy lekker "honeymoon" stress en en se ek I DO....
Wens julle 'n geseënde en gelukkig huwelik toe.

 

12 June 2009
Desire
Wow!!
Dis wonderlik, baie baie geluk, jul is ook al n leeftyd saam..!! Jy moet die dag ganiet!! En onthou LOVE is a Gift from God..!!

 

12 June 2009
WENDY
UITEINDELIK.....
hoe lank het julle gewag voor julle die idee gekry het om te trou...... moenie te lank wag met kiddies nie ne....

ja ja..... ek is bly dat julle uiteindelik die groot stap gaan vat..... bly so lief vir mekaar soos julle is en moet nie dat die lewe en die elke dag se nonsens tussen julle kom nie.....

 

12 June 2009
werner rambo trollip
julle moet die dag geniet die stres kom nog maar as jy sien is alle sverby jy besef nie hoe vinnag dit gaan nie julle moet dit geniet as ek kan help met iets laat weet my asb

 

4 June 2009
EDITH DE VILLIERS
I ThankOur Lord that your souls met, how
Blessed as parents we are to have a perfect
couple. May You always stay in love and let
each day be a new beginning with lots of
happiness without end. May Our Lord send
many Blessings and protection your way....
Love you both so much...
Mom
xxxxx

 

3 June 2009
John & Adri De Villiers + 3 Kiddies
Ons is so opgewonde saam met julle. JUlle is EEN super couple. Ek dink party mense raak sommer jaloers deur net die liefde in jul vir mekaar te ervaar. Julle straal behoorlik LIEFDE uit na buite en dit is hoekom dit so plesier is in julle geselskap. Sterkte met al die laaste reelings.

 

3 June 2009
Charmaine de Kock
Julle twee is stunning mense en verdien al die geluk in die wereld, moet nooit dat iemand tussen julle kom nie.

 

3 June 2009
Linda Iqbal
You have my blessings. May God Bless your marriage, with Love, Health & Prosperity.

Luv u
M

 

3 June 2009
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!