Alishia and Fanie

26 SEPTEMBER 2009 - 861 days since!

Our Guestbook

Your Name:

Your Message:

Please enter the code above into the text box below
before submitting your message (spam prevention).

 

17 September 2011
Mena
If you want to get read, this is how you shluod write.

 

19 October 2009
Louise Kloppers
Wat 'n stunning troue! Bruidegom & Bruid het great gelyk!

Ek bid dat jul huwelik alles sal wees waarvoor julle wens!

 

22 July 2009
Pieter Harmse
Alles sal net positief wees, want julle is vir mekaar bedoel! Ek is baie bly en lief vir julle.

 

20 July 2009
Suzette van Wyk
Love you!! Het gisteraand nagmerries gehad net die helfde van die tafels was gedek! hehe

 

20 July 2009
Zelda Van Wyk
My Geliefste sussa en boeta.

Ek so bly dat julle mekaar weer gevind het en vir almal wys dat daar regtig iets is soos liefde. Julle moet die dag geniet en hoop julle gaan nog baie jare geluk en liefde en vrede he. Kan nie meer wag vir die dag. Lief julle baie.

 

19 July 2009
Louise Kloppers
Kan nie wag vir die dag om te kom nie!

 

18 July 2009
Anna-Maré
Liefste maaikie mag ons Here jou en Fanie sëen met soveel liefde en geluk dat julle sommer verveeld daarvan mag raak! Moet nooit vergeet sonder GOD kan julle nie die soete liefde en geluk vind waarna julle sal smag nie. Al my liefde ALTYD ekke

 

17 July 2009
WeddingSA Team
Congratulations from WeddingSA!
Good Luck with the planning and may your wedding day be everything you dreamed it to be!